The Offspring | |
---|---|
The Offspring in 2008 in, Brasilië | |
Ook bekend as | Manic Subsidal (1984–1986)[1] |
Genres | punk rock |
Jare aktief | 1984—nou |
Etikette |
|
Webwerf | offspring |
The Offspring is 'n Amerikaanse musiekgroep vanaf Kalifornië, gevorm in 1984.[2] Oorspronklik geform onder die naam Manic Subsidal, die musiekgroep het toe bestaan uit voorsanger en kitaarspeler Dexter Holland, baskitaarspeler Greg K., kitaarspeler Kevin "Noodles" Wasserman en tromspeler Pete Parada vanaf 2007. Oor hul 40-jaar loopbaan, het hulle nege studio albums uitgebring.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search